ek, altyd ek

18 05 2008

ek, altyd ek
ek wens ek kon myself ‘n trophy gee
vir kak poetry en liefhe met my hele hart
ek wens ek kon al my foute uitvee
en net al jou seer uitvryf en al jou smart wegvat
ag tog ek like nie die ek wat ek is nie
ek wil jou net liefhe
is dt te veel gevra?

ek voel nog jou vuis in my lyf
ek voel nog jou mond op myne
ek proe jou trane op my lippe
en jou vrouwees op my tong
erens tussen my en jou
is alles waarvoor ek rou
en alles wat ek besit
en niks wat ek is
en alles is niks
is dit nie?

[hoe kan ek 14 keer ek se en al wat my hart klop is jy?]
~tissueissue

Advertisements

Actions

Information

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: